poslat odkaz na aplikaci

SkryfPret


4.4 ( 1104 ratings )
Hry Puzzle Vzdělávání Educational
Vývojář: Helpende Hand
Zdarma

Die skryf-app fokus op die volgende:
Die leer van die alfabet
Die herkenning van die klanke en letters
Die skryf van die letters van die alfabet

Besoek www.leesapp.co.za vir meer inligting oor ons opvoedkundige produkte.

1 Gebruik die vorentoe pyltjie links onder om vorentoe te gaan
2 Gebruik die terug pyltjie links onder om terug te gaan
3 Die luidspreker knop speel ‘n klank demonstrasie van die letter
4 Druk op die vraag teken knoppie vir ‘n demonstrasie
5 Druk die probeer weer knop om die letter oor te skryf
6 Om na die tuisblad te gaan, druk op die opsies knoppie regs onder
7 Die musiek noot knoppie kan gebruik word om die klank af te sit